HFM se 3-vlag skeepWelgedaan manne! · in Dunedin uit. Die Hurricanes speel teen die Blues in...

1
P08 11 MAY 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] ... Om jou te herinner van komende gebeure... FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK Hannes Brümmer in Wie's jou Pappa? 11 Mei '18 TBZ: KunsteGrot 083-744 8559 Soutpansberg DLU Persverklaring - Onteiening Sonder Vergoeding 12 Mei '18 Kennington Lodge naby Louis Trichard 082-302 8762 2018 Liberty Waterberg Encounter 8-10 Jun '18 BELA-BELA: Sondela & Elements 076-830 5578 Wildsveiling Elandskloof 13 Jun '18 TBZ: Show Grounds 083-581 7780 Touch of Class 21 Jun '18 TBZ: KunsteGrot 083-744 8559 Fedhealth IMPI Challenge 16-17 Jun '18 KZN: Virginia Trails (KZN) 021-886 9204 Ellisras Bushveld Festival 5-7 Jul '18 Lephalale: Heart of the Bushveld 072-784 1560 OppiKoppi Music Festival 4-7 Oct '18 NORTHAM: Oppikoppi Farm 012-460 7431 Mighty Men Conference 5-7 Oct '18 VAALWATER: Farm Witklip 082-870 9218 Chiefs vs Jaguares In een van die grootste verrassings van Super Ruggas klop die Jaguares die Chiefs in Hamilton met 23-19, om sodoende hul toer daar onder onoorwonne af te sluit ou grote. Met die Argentyne aan die wenkant neem hulle nou die tweede plek op die SA konferensie in. Die Chiefs kan weer ‘n bloutjie loop met hulle volgende game teen die Stormers in Kaapstad. Die Jaguares het ‘n welverdiende loslootjie Rebels vs Crusaders In Melbourne speel die Saders goeie ruggas en klop gemaklik die Rebelle 55-10. Die Crusaders is tans in die eerste plek in die NZ konferensie met die Canes net twee punte agter hulle met een game minder. Die Saders speel volgende teen die Waratahs in Christchurch met die Rebels wat in ‘n Aussie derby teen die Brumbies in Canberra gaan uitdraf. Hurricanes vs Leeus Die Leeus het hard probeer maar dit was nie goed genoeg nie en verloor 28-19 teen die Canes. Die besering aan yster Marx vroeg in die eerste helfte was duidelik ‘n geweldige terugslag vir die Jo’bugers. Die Leeus draf volgende teen die Highlanders in Dunedin uit. Die Hurricanes speel teen die Blues in Auckland. Waratahs vs Blues Die Blues staan uit die as op en klop die Tahs in Sydney 24-12 in ‘n klipharde game. Die Tahs is tans die voorloper in die Aussie konferensie wat volgende teen die Crusaders in Christchurch gaan uitdraf. Die Blues speel tuis teen die Hurricanes. Stormers vs Bulls In Kaapstad word daar nou ‘n wynproetjie gedoen, die nood aan water is vergete... die Kaap is weer Hollands want die tuisspan klop die Bulle 29-17. Die Stormers het die Bulle voorlangs karnuffel en die Springbok Peter-Steph was die groot doring in die vlees van die Bulle. Die Bulle speel volgende op Fort Loftus teen die Haaie wat beloof om ‘n riller te wees. Net onlangs het die Bulle die Haaie in die Haaitenk verneder maar eerskomende Saterdag gaan dit ‘n walvis van ‘n ander grootte wees. Die Stormers draf volgende teen die gekweste Chiefs op Nuweland uit. Haaie vs Highlanders Die Durbaniete het vriend en vyand verras deur die hoogaangeskrewe Highlander span met oortuiging 38-12 te klop. Dit was ‘n puik gebalanseerde vertoning deur voor- en agterspelers wat skitter ruggas opgedis het. So terloops, die eerste drie deur rakker Akker was slegs na 46 sekondes! Die Haaie reis Pretoria toe om teen die gewonde Bulle uit te draf met die Highlanders wat tuis teen die Leeus gaan opdraf in Dunedin. Nag ou grote... Vodacom Superruggas 2018 | Vodacom Superruggas 2018 | Vodacom Superruggas 2018 Die eerste span hokkie bokkies het net so goed gevaar! Daar moet rekening gehou word met díe manne van die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste rugby span. Hulle het op Saterdag, 21 April, kleingeld gemaak van Hoërskool Ellisras met ‘n oorwinning van 72-3. Welgedaan manne! HFM se 3-vlag skeep Die eerstespan netbal meisies het hulself puik van hul taak gekwyt met ‘n oorwinning van 38-4.

Transcript of HFM se 3-vlag skeepWelgedaan manne! · in Dunedin uit. Die Hurricanes speel teen die Blues in...

Page 1: HFM se 3-vlag skeepWelgedaan manne! · in Dunedin uit. Die Hurricanes speel teen die Blues in Auckland. Waratahs vs Blues Die Blues staan uit die as op en klop die Tahs in Sydney

P08 11 MAY 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

... Om jou te herinner van komende gebeure...FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK

Hannes Brümmer in Wie's jou Pappa? 11 Mei '18 TBZ: KunsteGrot 083-744 8559Soutpansberg DLU Persverklaring - Onteiening Sonder Vergoeding 12 Mei '18 Kennington Lodge naby Louis Trichard 082-302 87622018 Liberty Waterberg Encounter 8-10 Jun '18 BELA-BELA: Sondela & Elements 076-830 5578Wildsveiling Elandskloof 13 Jun '18 TBZ: Show Grounds 083-581 7780Touch of Class 21 Jun '18 TBZ: KunsteGrot 083-744 8559Fedhealth IMPI Challenge 16-17 Jun '18 KZN: Virginia Trails (KZN) 021-886 9204Ellisras Bushveld Festival 5-7 Jul '18 Lephalale: Heart of the Bushveld 072-784 1560OppiKoppi Music Festival 4-7 Oct '18 NORTHAM: Oppikoppi Farm 012-460 7431Mighty Men Conference 5-7 Oct '18 VAALWATER: Farm Witklip 082-870 9218

Chiefs vs JaguaresIn een van die grootste verrassings van Super Ruggas klop die Jaguares die Chiefs in Hamilton met 23-19, om sodoende hul toer daar onder onoorwonne af te sluit ou grote. Met die Argentyne aan die wenkant neem hulle nou die tweede plek op die SA konferensie in.Die Chiefs kan weer ‘n bloutjie loop met hulle volgende game teen die Stormers in Kaapstad. Die Jaguares het ‘n welverdiende loslootjie

Rebels vs CrusadersIn Melbourne speel die Saders goeie ruggas en klop gemaklik die Rebelle 55-10. Die Crusaders is tans in die eerste plek in

die NZ konferensie met die Canes net twee punte agter hulle met een game minder.Die Saders speel volgende teen die Waratahs in Christchurch met die Rebels wat in ‘n Aussie derby teen die Brumbies in Canberra gaan uitdraf.

Hurricanes vs LeeusDie Leeus het hard probeer maar dit was nie goed genoeg nie en verloor 28-19 teen die Canes. Die besering aan yster Marx vroeg in die eerste helfte was duidelik ‘n geweldige terugslag vir die Jo’bugers. Die Leeus draf volgende teen die Highlanders in Dunedin uit. Die Hurricanes speel teen die Blues in Auckland.

Waratahs vs BluesDie Blues staan uit die as op en klop die

Tahs in Sydney 24-12 in ‘n klipharde game. Die Tahs is tans die voorloper in die Aussie konferensie wat volgende teen die Crusaders in Christchurch gaan uitdraf. Die Blues speel tuis teen die Hurricanes.

Stormers vs BullsIn Kaapstad word daar nou ‘n wynproetjie gedoen, die nood aan water is vergete... die Kaap is weer Hollands want die tuisspan klop die Bulle 29-17. Die Stormers het die Bulle voorlangs karnuffel en die Springbok Peter-Steph was die groot doring in die vlees van die Bulle.Die Bulle speel volgende op Fort Loftus teen die Haaie wat beloof om ‘n riller te wees. Net onlangs het die Bulle die Haaie in die Haaitenk verneder maar eerskomende Saterdag gaan dit ‘n walvis van ‘n ander grootte wees. Die Stormers draf volgende

teen die gekweste Chiefs op Nuweland uit.

Haaie vs HighlandersDie Durbaniete het vriend en vyand verras deur die hoogaangeskrewe Highlander span met oortuiging 38-12 te klop. Dit was ‘n puik gebalanseerde vertoning deur voor- en agterspelers wat skitter ruggas opgedis het. So terloops, die eerste drie deur rakker Akker was slegs na 46 sekondes!Die Haaie reis Pretoria toe om teen die gewonde Bulle uit te draf met die Highlanders wat tuis teen die Leeus gaan opdraf in Dunedin.

Nag ou grote...

Vodacom Superruggas 2018 | Vodacom Superruggas 2018 | Vodacom Superruggas 2018

Die eerste span hokkie bokkies het net so goed gevaar!

Daar moet rekening gehou word met díe manne van die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste rugby span. Hulle het op Saterdag, 21 April, kleingeld gemaak van Hoërskool Ellisras met ‘n oorwinning van 72-3. Welgedaan manne!

HFM se 3-vlag skeep

Die eerstespan netbal meisies het hulself puik van hul taak gekwyt met ‘n oorwinning van 38-4.