Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf ·...

8
28 Februarie 2019 Bladsy 1 van 9 Kwartaaltoetsrooster: Kwartaal 1 DATUM VAK 1 Maart EBW Gr. 7; LV Gr. 5 5 Maart Geskiedenis Gr. 4-7 7 Maart TEG Gr. 7 8 Maart LV Gr. 4 & 6; Gr. 5 (Waardeprogram); LO Gr. 7 UIT DIE KANTOOR PERSONALIA Baie geluk aan die volgende personeel wat hulle verjaarsdae vier: Me Almari Corthing (6 Maart) en me Roelindi Snyman (13 Maart). Ons hoop en vertrou dat dit vir julle ‘n baie spesiale dag sal wees en ‘n geseënde nuwe lewensjaar word julle toegebid. WHAT’SAPP-GROEPE What’sApp-groepe word toenemend deur ouers en personeel gebruik om te kommunikeer. Ouers en personeel word versoek om hierdie kommunikasiemiddel asseblief vir die régte redes te gebruik. Die skool erken die ouers as vennote in die onderwys en glo dat daar altyd ‘n verhouding van harmonie tussen die ouer en die onderwyser behoort te wees. What’sApp-groepe kan ontaard in ’n skindergroep waar leerlinge, onderwysers en ouers bespreek word. Dit gebeur soms en ek versoek indien dit sou voorkom, u dit asb. onder my aandag moet bring sodat die skool én die beheerliggaam die skuldiges kan aanspreek. SKOOLGELDE Neem asseblief kennis dat volgens die getekende betalingsooreenkoms, skoolgelde vooruitbetaalbaar is. Sodoende is Maart se skoolfonds nou reeds einde Februarie betaalbaar. FONTIE PRET OPEDAG Saterdag, 9 Maart hou ons ‘n Fontie Pret Opedag op ons sportgronde vanaf 09:00. Alle maatjies wat 5, 6 of 7 jaar oud word in 2020, (Gr RR tot Gr 1) is welkom om saam met hulle ouers ‘n heerlike pretdag hier by Laerskool Fontainebleau te kom geniet. WISKUNDE OLIMPIADE 2019 Wiskunde vorm ‘n integrale deel van ons lewe. Ondersteun asseblief die OOLV se fondsinsamelingsprojek en maak u kind opgewonde om somme te maak! Borg u kind vir elke regte som. Die Wiskunde Olimpiade sal op Dinsdag, 12 Maart 2019 geskryf word. BOEKKLUB Kom lees lekker saam! Dinsdae middae vanaf 19 Februarie! Graad 1 tot 3 boekwurms: 13:15 – 14:00 in die media. Juffrou lees, ons speel en gesels lekker oor die boek. Graad 4 -7 lesers: 15:00 tot 15:45 of 15:45 :00 tot 16:00. Kom verken die verbeeldingswêreld van boeke! Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Tel: (011) 791-6160/1 [email protected] Bleaunuus

Transcript of Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf ·...

Page 1: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 1 van 9

Kwartaaltoetsrooster: Kwartaal 1

DATUM VAK 1 Maart EBW Gr. 7; LV Gr. 5 5 Maart Geskiedenis Gr. 4-7 7 Maart TEG Gr. 7 8 Maart LV Gr. 4 & 6; Gr. 5 (Waardeprogram); LO Gr. 7

UIT DIE KANTOOR

PERSONALIA Baie geluk aan die volgende personeel wat hulle verjaarsdae vier: Me Almari Corthing (6 Maart) en me Roelindi Snyman (13 Maart). Ons hoop en vertrou dat dit vir julle ‘n baie spesiale dag sal wees en ‘n geseënde nuwe lewensjaar word julle toegebid.

WHAT’SAPP-GROEPE What’sApp-groepe word toenemend deur ouers en personeel gebruik om te kommunikeer. Ouers en personeel word versoek om hierdie kommunikasiemiddel asseblief vir die régte redes te gebruik. Die skool erken die ouers as vennote in die onderwys en glo dat daar altyd ‘n verhouding van harmonie tussen die ouer en die onderwyser behoort te wees. What’sApp-groepe kan ontaard in ’n skindergroep waar leerlinge, onderwysers en ouers bespreek word. Dit gebeur soms en ek versoek indien dit sou voorkom, u dit asb. onder my aandag moet bring sodat die skool én die beheerliggaam die skuldiges kan aanspreek. SKOOLGELDE Neem asseblief kennis dat volgens die getekende betalingsooreenkoms, skoolgelde vooruitbetaalbaar is. Sodoende is Maart se skoolfonds nou reeds einde Februarie betaalbaar. FONTIE PRET OPEDAG Saterdag, 9 Maart hou ons ‘n Fontie Pret Opedag op ons sportgronde vanaf 09:00. Alle maatjies wat 5, 6 of 7 jaar oud word in 2020, (Gr RR tot Gr 1) is welkom om saam met hulle ouers ‘n heerlike pretdag hier by Laerskool Fontainebleau te kom geniet. WISKUNDE OLIMPIADE 2019 Wiskunde vorm ‘n integrale deel van ons lewe. Ondersteun asseblief die OOLV se fondsinsamelingsprojek en maak u kind opgewonde om somme te maak! Borg u kind vir elke regte som. Die Wiskunde Olimpiade sal op Dinsdag, 12 Maart 2019 geskryf word. BOEKKLUB Kom lees lekker saam! Dinsdae middae vanaf 19 Februarie! Graad 1 tot 3 boekwurms: 13:15 – 14:00 in die media. Juffrou lees, ons speel en gesels lekker oor die boek. Graad 4 -7 lesers: 15:00 tot 15:45 of 15:45 :00 tot 16:00. Kom verken die verbeeldingswêreld van boeke!

Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za

Tel: (011) 791-6160/1 [email protected]

Bleaunuus

Page 2: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 2 van 9

ATLETIEK: GAUTENG ATLETIEKKAMPIONSKAPPE Franco Colin, Janneke Bierman, Zuan Schoeman, Gilan Grobler, Disa Mari Bronn, Liam Post , Mignon La Grange, RJ Barnard, Willie Lindeque, Ayden Davel, Hendri Oosthuizen, Carla van Westing en Chané Vermeulen is deur na die die Gauteng Atletiekkampioenskappe op Vrydag en Saterdag, 1/2 Maart 2019. Baie geluk en sterkte aan elkeen van julle! SWEM: Die A-span het die afgelope naweek eerste gekom en die B-span vierde. Dit was ons laaste gala’s vir Kwartaal 1. Baie dankie aan al die afrigters, personeel, ouers en swemmers vir hulle harde werk en ondersteuning. Ons sien uit na Kwartaal 4 se gala’s. NETBAL Ons is tans volstoom besig met netbaloefeninge. Die 0/10 – 0/13 spanne toer vanaf 8 – 10 Maart te Konka. Hoop julle geniet die toer! TENNIS 21 Feb: Senior Seuns A teen Crawford Prep. Londehill het uitgereën. Senior Seuns B verloor 60 – 21 teen NWCS. 13 Feb: Senior Dogters A teen Kings School Robin Hills het uitgereën. 20 Feb: Senior Dogters A wen 65 – 16 teen KDVP. 27 Feb: Senior Dogters A teen Bryneven skuif na 13 Maart a.g.v. D10 netbalproewe SPORT DATUMS 2019 1 & 2/03 Gauteng Atletiek 05/03 Rugby & Netbal Genl Schoeman (Weg) 07/03 Rugby Trinity House (Weg) 08-10/03 0/10 – 0/13 Netbal Toer 13/03 Rugby & Netbal Kollegepark (Weg) 14-16/03 Atletiek SA’s 18-20/03 0/9 & 0/10 Rugby Toer 28-31/03 0/11 & 1ste Span Rugby Toer SKAAK Ons skaakoefeninge is volstoom aan die gang. Dankie aan al die ouers, skaakspelers en personeel vir julle harde werk en ondersteuning. ENTREPRENEURSMARKWERKSWINKEL Vrydag, 1 Maart is daar ‘n Entrepreneursmarkswerkswinkel in K2, Juffrou Tertia se klas. Let wel, dit is ‘n werkswinkel en nie ‘n gewone mark nie! NATUURKLUB Die natuurklubuitstappie na Gecko Jewellers is Saterdag, 2 Maart. Jammer vir die foutiewe datum op die brief!

JESUS TROEPE Die Jesus Troepe uitreik-aksie vind plaas vanaf 25 Februarie tot 1 Maart. Bring enige nuwe of gebruikte skryfbehoeftes skooltoe. Maak asseblief seker dit is in ‘n bruikbare toestand. Ons skenk dit aan behoeftige leerlinge in die skool en reik ook uit na minderbevoorregte skole.

VOEDINGSKEMA Ons benodig dringend nog 3 mammas om te help met die voedingskema. Indien u bereid sal wees om te help, kontak asseblief dringend vir Me Vicky Heine by 083 212 4511.

Page 3: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 3 van 9

HANDELSHUIS

Alle Volksdans rompe & skoene asook alle ballet benodighede word verskaf deur Jacqui Novello. Vir u gerus, pas en meet ek die leerlinge by die skool en lewer u bestelling by die skool af. Skakel gerus op 082 679 6556 of e-pos by [email protected].

TUINWOONSTEL VERHURING Eenslaapkamer tuinwoonstel beskikbaar vanaf 1 Maart 2019. Aansluit badkamer. Oopplan sitkamer en kombuis. Privaat met onderdak toesluit parkering. Ideaal vir 1 persoon. R5 500/maand water en elektrisiteit ingesluit. Skakel Sharon 0763061537 THE HANDYMAN – MAINTENANCE CREW Alex Verloop Contact 083 400 2766 / 011 792 5459

Ekstra Wiskunde klasse: Kontak Ria van den Tillaard, 072 202 7563. Martha Straat (Noord), Moret, Randburg. Kan enige graad help van Gr. 1 tot Gr. 12. Afrikaans of Engels. Koste: R250 per uur, per kind. NG KERK RANDBURG – BASAAR 2019 Vrydag, 1 Maart vanaf 17:00. Potjiekos, kerry en rys, braaiwors, hoender prego’s, basaarpoeding, heerlike gebak, padstal-tuisnywerheid, kinderpret, dorskol en baie lekker groot kuier! Almal is welkom!

Page 4: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 4 van 9

“BLACK TIE” KONSERT – Donderdagaand 7 Maart om 19:00 in H/s Randburg se Ouditorium

Dirkie van Staden en Corneille Hutten van CH2

Ons Magneetskool vir Musiek se “Black Tie” konsert vind hierdie jaar plaas op Donderdag, 7 Maart 2019 om 19:00 in H/s Randburg se Ouditorium.

Ons is baie bevoorreg om vir CH2 as ons kunstenaars te hê. Hierdie kitaarduo is internasionaal bekend en het al verskeie toekennings ontvang, onder andere 2 x SAMAs (Afrika se top musiek toekenning), 2 x

Ghoemas, Geraas, Oscar en VryFees toekennings. Hulle het ook 11 CDs vrygestel. Kom geniet na die tyd kaas en beskuitjies en ontmoet ons kunstenaars van die aand. Bring gerus kontant

saam om van hulle CDs te koop. Besprekings kan aanlyn gedoen word op Webtickets.co.za

Volwassenes R150 en Pensioenarisse en Skoliere R100. Vir enige navrae kontak ons by 011 782 6226 (van 08:00 tot 14:00) of 011 888 3536 (van 14:00 tot 16:00).

Lig asseblief vriende en familie in oor hierdie groot aand.

Page 5: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 5 van 9

ELKE DAG Geroosterde ham en kaas R18 Geroosterde hoendermayo R18 Geroosterde spek en kaas R20 Hoenderburger R18 Pasteie R17 100% Beef Burger 100g R18 Worsbroodjie R14 DINSDAG WOENSDAG Samoosas R10 Do-nut R4 Warm skyfies R16 DONDERDAG Vetkoek met maalvleis R18 Pizza skywe R10 SLEGS BESKIKBAAR AS VOOR SKOOL BESTEL Gesondheidsrol met hoendermayo R20 Gesondheidsrol met kouevleis en slaai R20 Slaai (blare, tamatie, komkommer) R15 Wrap met spek en kaas R25

- met hoender R25 Wrap met hoender en slaai R25 met tuna R28

Page 6: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 6 van 9

FONTIES SE NUWE ONDERSTEUNERSDRAG! Fonties se nuwe Ondersteunersdrag kan in die kantoor by Lorraine of Gerlené gekoop word!

Page 7: Tel: (011) 791-6160/1 Bleaunuuscdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-28Feb2019.pdf · Tel: (011) 791-6160/1 skool@fontainebleau.co.za Bleaunuus . 28 Februarie 2019 Bladsy

28 Februarie 2019 Bladsy 7 van 9

PROGRAM

Donderdag, 28 Februarie Dag 4 Tennis: Seuns Uitreik-aksie: Skryfbehoeftes

Rugby: Krugersdorp-Noord (Tuis) Vrydag, 1 Maart Dag 5 Kwartaaltoetse: EBW Gr 7, KV Gr 5 Gr 1 – 3 Sonja Herholdt & Tjokker (Instappie)

Atletiek: Gauteng Saterdag, 2 Maart Atletiek: Gauteng Noordwes-Krieket Maandag, 4 Maart Dag 6 Opedag: Helpmekaar Kollege Dinsdag, 5 Maart Dag 7 Kwartaaltoetse: Geskiedenis Gr 4 – 7 Rugby & Netbal: Genl Hendrik Schoeman (Weg) Woensdag, 6 Maart Dag 1 Tennis: Dogters Almari Corthing verjaar Donderdag, 7 Maart Dag 2 Kwartaaltoets: TEG Gr 7 Tennis: Seuns Rugby & Netbal: Trinityhouse Rand Park Primary (Weg) Opedag: H/s Linden Vrydag, 8 Maart Dag 3 Kwartaaltoetse: Gr 4 & 6 LV, Gr 5 Waardeprogram, Gr 7 LO Netbaltoer 0/10 – 0/13 Saterdag, 9 Maart Noordwes Krieket Super 12 Redenaars Natuurklub Uitstappie Netbaltoer 0/10 – 0/13 Sondag, 10 Maart Netbaltoer 0/10 – 0/13 Maandag, 11 Maart Dag 4 Netbalproewe 0/12 & 0/13 Dinsdag, 12 Maart Dag 5 Jesus Troepe Opedag: H/s Randburg Woensdag, 13 Maart Dag 6 Master Chef (Saal) Rugby & Netbal: Kollegepark (Weg) Netbalkliniek (Mini) Roelindi Snyman verjaar

1 - Sonja en Tjokker – “Sing Kinderliedjies” CD en DVD met meestal nuwe oorspronklike Afrikaanse kinderliedjies (CD en DVD bevat dieselfde liedjies) CD = R80 DVD = R100 Enige CD en enige DVD saam = R150 2 - Sonja en Tjokker no 2 – “Sing Geestelike Kinderliedjies” CD en DVD met nuwe en bekende geestelike kinderliedjies – meestal in Afrikaans maar sluit Engels en Zulu ook in. (CD en DVD bevat dieselfde liedjies – maar CD sluit 4 bonus liedjies in) CD = R80 DVD = R100 Enige CD en enige DVD saam = R150 Aansteek-knopie 37mm – R5

Sonja Herholdt & Tjokker

Bestellings kan by die skoolkantoor geplaas word